Back to Search
ISBN 9798301262449 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:

Met Die Oog Op Sy Koms

AUTHOR Wahl, John
PUBLISHER Independently Published (11/25/2024)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Die sogenaamde "laaste dae" is 'n periode wat reeds in die Skrif aangekondig word en tog het daar intussen omtrent 2000 jaar verloop en nog steeds het die einde nie aangebreek nie. Volgens Hebreërs 1:1 het die laaste dae aangebreek met die koms van Y'shua na hierdie aarde. Handelinge 2:17 sê dat Yahweh sy Gees in die laaste dae uitstort en sien die gebeure in Handelinge 2 minstens as 'n gedeeltelike vervulling van hierdie profesie wat oorspronklik in Joël 2 opgeteken staan. Joël 2, aan die ander kant, gebruik nie die begrip "laaste dae" nie, maar plaas die hele profesie in die konteks van "die dag van Yahweh" - daardie dag wanneer Yahweh enersyds sy toorn oor die sonde van die wêreld gaan uitstort en andersyds die finale verlossing vir sy volk gaan bring. Dit wil dus voorkom of die Skrif met "laaste dae" verwys na die tydperk voor die finale koms van die Seun van die mens - 'n tydperk wat eintlik alreeds met die eerste koms van die Messias aangebreek het, maar waarvan die klimaks êrens in die nabye toekoms lê.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9798301262449
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 108
Carton Quantity: 74
Product Dimensions: 6.00 x 0.22 x 9.00 inches
Weight: 0.34 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Religion | Biblical Criticism & Interpretation - General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Paperback