Back to Search
ISBN 9798303295124 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:

Vaste Fondament: Bou Jou Lewe op die Onwankelbare Waarheid van God se Woord: A Love God Greatly Afrikaans Bible Study Journal

AUTHOR Greatly, Love God
PUBLISHER Independently Published (12/10/2024)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description

Hunker jy na 'n dieper, meer onwankelbare geloof? Begeer jy 'n sterker fondament in jou wandel met God?

Delf in die kernwaarhede van jou geloof met Vaste Fondament, en ontdek die krag en stabiliteit van 'n lewe wat stewig in God se Woord gewortel is.

In hierdie ses weke lange Bybelstudie met dagstukkies gaan ons 30 fundamentele waarhede van die Christelike geloof ondersoek. Elke dag gaan jy in 'n Bybelse waarheid delf, van die natuur van God en die outoriteit van die Skrif, tot die belangrikheid van gehoorsaamheid en die hoop op die opstanding.

Hierdie dagstukkies is geskryf om jou te bemoedig en jou te help leer om God met jou verstand sowel as jou hart lief te hê. Dit sal jou help om te verstaan wie God is en die vaste fondament wat Hy vir jou is.

Elke dagstukkie is beplan om by jou besige skedule in te pas. Ongeag of jy nog jonk in die geloof is of jy 'n dieper begrip begeer, Vaste Fondament: Bou jou Lewe op die Onwankelbare Waarheid van God se Woord sal jou help om 'n sterk geestelike fondament te lê wat in elke seisoen van die lewe vasstaan.

Om meer te wete te kom van ons niewinsgewende bediening by LGG, ons missie en om nog studies te vind, besoek ons aanlyn. Ons sien daarna uit om dieper in God se Woord te delf en vreugde, vrede en krag wat voorvloei uit 'n lewe wat op Christus gebou is, te ontdek, een dag op 'n slag.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9798303295124
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 182
Carton Quantity: 42
Product Dimensions: 6.00 x 0.39 x 9.00 inches
Weight: 0.55 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Religion | Christian Theology - General
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Paperback