Back to Search
ISBN 9798308882145 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:

Ons God wat ons opsoek: om ons na Hom terug te lei: Love God Greatly Afrikaans Joernaal

AUTHOR Greatly, Love God
PUBLISHER Independently Published (01/30/2025)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description

Wanneer ons vandag na die wêreld om ons kyk, is dit maklik om te wonder wanneer geregtigheid gaan seëvier en boosheid gaan ophou. God se Woord bied 'n boodskap van hoop. Ons sien dat God altyd in beheer is dat ons op Hom kan vertrou. Selfs te midde van sonde en swaarkry, hou God nooit op om ons op te soek en na Hom terug te lei nie.

Toe die mense van die koninkryke van Israel en Juda aanhou om van hulle goeie en liefdevolle God weg te draai, het God profete, of boodskappers, gestuur om die mense te laat terugkeer na 'n verhouding met Hom. Ons kry hierdie boodskappe in die boeke van die klein profete.

In hierdie vier weke lange Bybelstudie met dagstukkies gaan ons in die boeke van die klein profete delf om ons God te sien wat ons opsoek en wat beide getrou en regverdig is. Hierdie dagstukkies, wat geskryf is met die doel om jou te bemoedig, sal jou help leer hoe 'n lewe van gehoorsaamheid lyk.

Elke dagstukkie is beplan om by jou besige program in te pas. Ons God Wat Ons Opsoek: Om Ons Na Hom Terug Te Lei gaan jou help om te wandel in die hoop dat God nooit opgee nie en daartoe verbind is om alles nuut te maak.

Indien jy meer te wete wil kom oor ons nie-winsgewende bediening by LGG, ons missie en vir nog meer studies, besoek ons aanlyn. Ons sien daarna uit om dieper in God se Woord te delf en die genade, vertroue en getrouheid wat voortvloei uit 'n lewe saam met God, te ontdek.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9798308882145
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 146
Carton Quantity: 54
Product Dimensions: 6.00 x 0.31 x 9.00 inches
Weight: 0.45 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Religion | Christian Living - Devotional Journal
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Paperback