Back to Search
ISBN 9798312886948 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:

Met die Oog op 'n Tyd Soos Hierdie: 'n Studie van die Boek Ester: A Love God Greatly Afrikaans Bible Study Journal

AUTHOR Greatly, Love God
PUBLISHER Independently Published (04/10/2025)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description

In 'n wêreld wat daagliks 'n uitdaging op ons geloof plaas, is dit meer belangrik as ooit om sterk en dapper te wees en op te staan vir wat reg is. Alhoewel God nooit in die boek Ester genoem word nie, is sy vingerafdrukke reg deur hierdie ware verhaal sigbaar.

Ester is 'n tydlose verhaal. Dit is so toepaslik vir ons lewens vandag as wat dit was vir die Jode wat deur hierdie gebeure geleef het. Dit is 'n verhaal van hoe God 'n doodgewone weeskind geneem het en haar die koningin van die magtigste nasie van haar tyd gemaak het.

Ester se verhaal herinner ons dat God altyd aan die werk is. Uit hierdie verhaal leer ons dat daar nie so iets soos "toeval" is nie. Hoewel dit met tye voel of God ver of selfs afwesig is, is Hy teenwoordig. God is altyd met ons en aan die werk in ons lewens.

Met die Oog op 'n Tyd Soos Hierdie is 'n boek wat handel daaroor om geloof bo vrees te kies en om in gehoorsaamheid te wandel, ongeag die koste.

Hierdie ongelooflike verhaal van 'n "niemand" wat 'n "iemand" word, is vir elkeen van ons. Dit is 'n verhaal van om te kies om dapper te wees en die regte ding te doen, te midde van onsekerheid. Ons mag God dalk nie altyd sien werk in ons lewens nie, maar ons kan vertrou dat Hy in die besonderhede is, net soos wat Hy so lank gelede in die lewe van Ester was.

Sluit aanlyn by ons aan om meer uit te vind oor ons nie-winsgewende bediening hier by LGG, ons missie en ons ander Bybelstudies. Ons sien daarna uit om in God se Woord te delf en te ontdek hoe dit lyk om te kies om sterk en dapper soos Ester te wees.

Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9798312886948
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 186
Carton Quantity: 42
Product Dimensions: 6.00 x 0.40 x 9.00 inches
Weight: 0.56 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Religion | Biblical Studies - History & Culture
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Paperback