Available options are listed below:
identiteitsloos, en tog ek
| AUTHOR | Marais, Miané; Marais, Numandi |
| PUBLISHER | Independently Published (04/09/2025) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
'n Digbundel oor voel, onthou, en laat gaan
Hierdie bundel is nie volmaak nie.
Dis eg.
Dis rou.
Dis alles wat oorbly wanneer die maskers afval.
Met treffende illustrasies en temas van verlies, liefde, identiteit en oor begin, is identiteitsloos, en tog ek 'n stil, maar kragtige fluistering vir elkeen wat al gevoel het: ek is te veel. Of dalk: ek is niks. Maar tog - ek ís.
A poetry collection about feeling, remembering, and letting go.
This collection is not perfect.
It is real.
It is raw.
It is everything that remains when the masks fall away.
With striking illustrations and themes of loss, love, identity, and starting over, identiteitsloos, en tog ek is a quiet yet powerful whisper for anyone who has ever felt: I am too much. Or perhaps: I am nothing.
And yet - I am.