Available options are listed below:
Dankie Liewe Jesus.
| AUTHOR | Nell, Melissa |
| PUBLISHER | Independently Published (08/31/2024) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Dankie, Liewe Jesus is 'n pragtige dankseggings- en singgebed, spesiaal geskryf vir kleintjies. Hierdie hartverwarmende boekie help kinders om die waarde van gebed te ontdek terwyl hulle die eenvoudige vreugde van dankbaarheid leer ken.
Met vrolike illustrasies en maklike woorde, is dit perfek vir storietyd voor slaaptyd. Dit skep 'n rustige, liefdevolle atmosfeer waar kinders kan leer om hul dankbaarheid uit te spreuk. Ideaal vir ouers en kinders om saam te geniet. Dankie, Liewe Jesus sal 'n geliefde deel van jou kleinding se slaapie-tyd roetine word.
Produk oorsig:
- 21.5 cm x 21.5 cm.
- 40 Bladsye.
- Gedruk op Premium Kleur.
- Beskikbaar in E-book en Sagteband.