Available options are listed below:
Leef Getrou in 'n Ongelowige Land: 'n Studie van Daniël: A Love God Greatly Afrikaans Bible Study Joernaal
| AUTHOR | Greatly, Love God |
| PUBLISHER | Independently Published (09/17/2024) |
| PRODUCT TYPE | Paperback (Paperback) |
Om as Christen in hierdie wêreld te leef, kan soms baie eensaam wees. Dit mag vir ons voel asof ons die enigstes is wat Christus getrou volg terwyl die wêreld volg wat ook al vir hulle reg lyk.
Net soos ons het Daniël voor soortgelyke uitdagings te staan gekom terwyl hy God getrou probeer volg het terwyl hy in ballingskap in Babilon gewoon het. God het al die ballinge beveel om die beste belange van die stad waarin hulle geplaas was, te dien om diegene rondom hulle na die ware en lewende God heen te wys.
Daniël en sy vriende het gekies om God en sy weë te volg selfs al het dit ingedruis teen die wette van die land wat ander as veilig beskou het. Die boek Daniël spoor ons aan om 'n God te dien wat soewerein in beheer van almal is en ons lewe tot ons beswil en sy heerlikheid beplan het.
Selfs wanneer ons dalk in 'n lewensfase is wat ons nie wou hê of verwag het nie, kan ons vertrou dat God ons met 'n doel daar geplaas het. Hy sal dit gebruik om ons karakter en afhanklikheid van Hom te vorm.
Sluit vir die volgende ses weke by ons aan en ontdek hoe om te floreer waar God jou geplant het en om God getrou te vertrou met jou lewe. Jy kan meer Leef Getrou in 'n Ongelowige Land inhoud aanlyn vind, asook blogplasings en gemeenskapsgroepe. Ontdek die skoonheid van God se Woord terwyl ons leer hoe om getrou te lewe in 'n wêreld sonder geloof.