Back to Search
ISBN 9798344128993 is currently unpriced. Please contact us for pricing.
Available options are listed below:

Afrikaner Godsdiens: Ondek die hoe om 'n lewende verhouding met God te ontwikkel. 'n Nuwe kultuur wat op God se woord gebou is.

AUTHOR Botha, Riaan
PUBLISHER Independently Published (10/22/2024)
PRODUCT TYPE Paperback (Paperback)

Description
Ek het die boek geskryf na 27 jaar van bekering nadat ek my bekeer het van die Godsdienstige kultuur van Afrikaner wees waarin ek vasgevang was in tradisies en 'n baie bleek geloof wat my sonder hoop gelaat het. Waar Jesus Christus in 1997 my lewe omgeraai het op die aand waar ek my eie lewe sou neem omdat ek net moeg was vir 'n godsdiens wat geen antwoord kon gee oor die doel vir die lewe en hoe om sonde te oorwin wat my lewe oorheers het nie.
Lees die boek en leer hoe om die hou vas van kultuur te breek, en stap in 'n nuwe lewe in saam met Jesus as jou verlosser en maak jou kultuur slegs Christelik sonder die aanhangsels van die verlede van apartheid.
Show More
Product Format
Product Details
ISBN-13: 9798344128993
Binding: Paperback or Softback (Trade Paperback (Us))
Content Language: Afrikaans
More Product Details
Page Count: 106
Carton Quantity: 76
Product Dimensions: 6.00 x 0.22 x 9.00 inches
Weight: 0.34 pound(s)
Country of Origin: US
Subject Information
BISAC Categories
Religion | Christian Living - Inspirational
Descriptions, Reviews, Etc.
publisher marketing

Paperback